Meisie Kakka, pap en vleis en die Jacaranda team.

In Aankondigings deur griffinRek jou bek

Meeste mense wonder seker oor daai kak Meisie Kakka tune, Pap en Vleis. Hieso is die waarheid. Jacaranda 94.2 se producer van die Just Plain Breakfast Show het my gevra om almal asseblief tog net reg te help

Jacaranda 94.2 aan griff:

Hi There

Firstly Thank you for helping distribute our audio

Please what we would appreciate is correct credit be given to the creators of the track …

it was created by the Just Plain Breakfast, on Jacaranda 94.2
sung by Janina Oberholzer, written by Frankie du Toit and produced by Dean Konidaris
i can send you a logo to place on your video and please in the video title please insert “jacaranda 94.2”

Thankfully Yours
Dean Konidaris
Just Plain Breakfast – Producer

griff se reply: OK, but you must tell lady Gaga that you used her music as well. She is a lady.

Jacaranda 94.2 aan griff:

Thanks so much

Great thing is we have rights to use the track..

I doubt she is much of a lady !?!?!

Thanks again

Deel met jou tjommies!

    griffinMeisie Kakka, pap en vleis en die Jacaranda team.

    Comments

    1. Barry

      Dalk moet die doos vir al die ander fokken radiostasies wat hulle song gespeel het ook asb mooi vra om hulle credit te gee, on air. "Whie fanks rydeuu Kakeranda fôr myking saatch ha kief tjoen sou da boere kên lag te lekka"

    2. griffin

      Barry, dis nie nodig om fokken goor te raak nie.

    3. Frans Sauermann

      Lemme get this straight:
      – Hulle song se wysie is dieselfde as 'n welbekende pop song. Watter "rights" het hulle?
      – Hulle het erken dis a parodie, en op publieke radio uitgesaai.
      – Griffen het 'n remix van hulle remix gemaak.

      Ek se vra hulle om jou te sue. Dit sal interessante gevolge he vir ons regstelsel.

    4. griffin

      Daar was niks demands nie Frans. Hulle het maar net gevra dat ek die mense credit wat die song ge-parody het, soos ek 'n video bygesit het. Ek het ook gewonder wie dit gedoen het. Nou weet ons.

      Daar is niks synister nie.

    5. Evert

      So m.a.w., Jakaranda 94.2 is WKJ fans?

      Het hulle darem WKJ 'n mention op die radio gegee, aangesien julle gehelp het met die distribution?

    6. Frans Sauermann

      D'Oh! Sal my leer om net die eerste 3 lyne te lees.

    7. Smallville85

      Yes ouens!

      Ek wil net hoor hoekom koop mense "backtracks"??
      Anyway die bactrack was AVAILABLE en te KOOP en dis wat gedoen was.
      As julle so called afrikaners niks beter het om met julle tyd te doen nie moenie mense of hulle probeer slae sleg sê wat iets vir afrikaans wil doen nie. Is julle trots op julle taal?? Ek is en ek gee JACARANDA 94.2 se Breakfast team n 10 UIT 10 vir daai song.

    Gooi Comment