Dirk Prinsloo of 'n dronk russian ninja?

In Fokken Zef Videos deur griffinRek jou bek

Dirk Prinsloo het homself moontlik presies soos in die video hieronder verset kortliks voordat hy arresteer is in Belarus (of Belo-Rusland in ‘n Niekie van den Berg stem, as jy wil).

Check jy? Hy het so ook nie ‘n hemp aan nie. Al wat hier ontbreek is die perd soos in sy foto aan sondagkoerante. Mind you, het ou Eugene Terra nie ook foto’s van homself op ‘n perd nie? Hy het darem ‘n hemp gedra.

Wat is dit met mense wat skiem hulle is cool as hulle op perde sit? Ek sou eerder foto’s neem daam Great Danes (en dan Scooby Doo se kop in photoshop). Dit sou cool wees.

Anyway, hieso is dit video. Check hoe fok die bra uit. Dis kief. Hy psyche homself so op voor sy bank robbery.

… en hieso warm ou Dirkie bietjie op teen so paar bome voor sy groot oomblik:

Deel met jou tjommies!

    griffinDirk Prinsloo of 'n dronk russian ninja?

    Gooi Comment