Die Antwoord skud dik by Tings 6 Augustus

Allie bobbejaantjies, klap julle handjies, want Die Antwoord is in P-Town volgende week by Tings & Times. Vir dertig skille kan jy Die Antwoord, The Wedding DJ’s en DJ Solarize kom uitcheck. Vat sommer die Vrydag ook af, want dit gaan kak rof wees.

Maak maar vroegtydig seker jy kry plek, want laaskeer was Tings voller as Paris Hilton se keel na ‘n kopkou. Hieso is vir julle ‘n oulike flyertjie. Print hom sommer poster-size uit en plak hom teen jou kamer se deur. Ons Russian model in die foto is 100% OK daarmee. Die bok wou nie comment nie:

Clieck HIESO vir die event se details op Vleiskoek.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Die Antwoord. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

6 Comments

  1. SuZ
    Posted July 30, 2009 at 7:37 am | Permalink

    Ek was… by saterdag die jol. Dit was mal! julle beter uitstiek.

  2. SuZ
    Posted July 30, 2009 at 7:37 am | Permalink

    Ek was… by saterdag die jol. Dit was mal! julle beter uitstiek.

  3. SuZ
    Posted July 30, 2009 at 7:37 am | Permalink

    Ek was… by saterdag die jol. Dit was mal! julle beter uitstiek.

  4. Anonymous
    Posted August 3, 2009 at 9:26 pm | Permalink

    Die arme bok………is die stuff van Namibia

  5. Anonymous
    Posted August 3, 2009 at 9:26 pm | Permalink

    Die arme bok………is die stuff van Namibia

  6. Anonymous
    Posted August 3, 2009 at 9:26 pm | Permalink

    Die arme bok………is die stuff van Namibia

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">