Cape Gate Trade Center tietkop

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Jong dit lyk vir my of ek sal moet van adres verander of ten minste elders gaan moet inkopies doen – Cape Gate parkeerders is besig om ‘n bietjie van ‘n reputasie op hierde site te kry.

Hierdie werfetter het ek so twee weke gelede in die Trade Center parkeerarea gesien – miskien het hulle ‘n special op bulk dooslappe gehad en sy skelmpie was besig om haarself op die kombuistafel dood te bloei … anders kan ek nie aan ‘n goeie verweer namens die kont dink nie.

Jayx


Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinCape Gate Trade Center tietkop

    Gooi Comment