Comments

  1. Evert

    Die beste dorpsnaam in ons land bly nogsteeds 'Koekenaap'.
    Dis net anderkant Lutzville.

  2. Prof. Bokdrol

    Hoekom kyk hulle albei so skalks ondertoe? "Nee fokkit; na 'n week alleen hier bo in die berge wil hierrie ding net nie weggaan nie – wat nou, my ou?"

Gooi Comment