Doos by Tothills pharmacy

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Jis Griffin,

Befokte saait. Ek het die poes afgeneem in Kaapstad, op die hoek by Tothills pharmacy. Kyk, as daar nou 1 ding is wat ek haat is dit BMW poese. Eerstens het hulle te min geld vir ‘n Mercedes en tweedens, ry hulle almal soos poese.

Daai geel paal is die verkeerslig, nie ‘n robot nie(vir die poese wat dink Arnold Schwarzenegger woon in ons verkeersligte)en is op die hoek . Die poes park op die waterhose parking. Wat ‘n doos.

Cheers
MaxUser

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook…

griffinDoos by Tothills pharmacy

Gooi Comment