Monthly Archives: July 2009

Die Antwoord skud dik by Tings 6 Augustus

Allie bobbejaantjies, klap julle handjies, want Die Antwoord is in P-Town volgende week by Tings & Times. Vir dertig skille kan jy Die Antwoord, The Wedding DJ’s en DJ Solarize kom uitcheck. Vat sommer die Vrydag ook af, want dit gaan kak rof wees. Maak maar vroegtydig seker jy kry plek, want laaskeer was Tings [...]
Gefile in Die Antwoord | 6 Comments

Luister nou mooi vir oom Jan

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | Leave a comment

Hoe om jou dronkgat tjommie wakker te maak

Het jou gabba te veel fles gevat? Wil hy nie fokof van jou jaart af nie. Maak hom wakker en stuur hom huistoe: Deel met jou vriende: