Wack-o Jack-o se plastic hart kak-o…

In Grapgat deur griffin12 Eiertjies

Michael Jackson moonwalk nou Neverland toe

Yup, it are true. Michael Jackson se plastiek hart het eventually ingegee en daar gaan nou limited edition karretjies daarvan gemaak word sodat seuntjies hom ook bietjie kan stoot.

Ongelukkig is Farrah Fawcett ook oorlede. Sy het dit reggekry om op haar eie die meeste boners op aarde in die 70’s en 80s’s te veroorsaak.

Net om vir julle te wys hoe kosbaar die lewe is en dan mens maar moet aanbeweeg so gou as moontlik, het ons so paar Michael Jackson jokes hiesoe geplak.

Baie smaakvol. Enjoy.

PS: Voor ons aangaan. Vir die koerant Sondag: Voor julle dalk print dat Michael Jackson moontlik vakansie hou in Australië omdat hy uitgeput en ge-stress is, hier is vir julle ‘n moerse cool tip – die bra is dood. Serias!
Daar is nog tyd om die press te stop, maar ek is seker julle het mooi geleer uit die Dirk Prinsloo balls-up.

  • Michael Jackson het net voor sy dood vir die paramedic gefluister: “Put me in the children’s ward”
  • Wat is die verskil tussen Michael Jackson en Disney? Disney kan nog steeds kinders se lewens opfok.
  • Mens kan nie help om te wonder of Michael Jackson se organe nou verder aan kinders geskenk gaan word nie.
  • Laities het altyd draties gekap oor Farrah Fawcett fotos. Michael Jackson het altyd draties gekap oor fotos van laities.
  • Wat is die verskil tussen Michael Jackson en Farrah Fawcett? Omtrent drie ure.
  • Die Jackson 5 kan nou 20% discount gee as hulle reunion toere doen.
  • Michael Jackson is sover die enigste persoon op aarde wat as swart en manlik gebore is en die lepel in die dak gesteek het as ‘n wit vrou.
  • Op die ou einde is dit ‘n ventrikel van Michael Jackson wat ingegee het en nie ‘n testikel soos almal sou hoop nie.
  • Bafana-Bafana het so goed teen Brazil gespeel gisteraand dat Michael Jackson ‘n hartaanval gekry het

Michael Jackson se ex-lovers:

Michael Jackson - Number Ones

Farrah – Good

Michael – Bad (you know it)

griffinWack-o Jack-o se plastic hart kak-o…

Comments

  1. DJ-Krummelpap

    Gaan seker ou Michael se organe vir Tupperware skenk

  2. Evert

    "Farrah Fawcet arrived in heaven and was asked if there was anything God could do for her. Being quite happy with her life she said she needed of nothing but just hoped the children back on Earth would be safe.
    God thought briefly, and then killed Michael Jackson… "

    -comment op digg.com

  3. griffin

    Mooi so, keep 'em coming. Ons het dalk nodig om 'n follow-up te doen met al die onsmaaklike Michael Jackson death grappies.

  4. DJ-Krummelpap

    Hiers nog:

    1. The body bag had a lesser plastic content than its occupant

    2. He's releasing two new posthumous albums: "Chiller" and "Gangrenous"

    3. At least he won't need makeup for the Thriller video remake

    4. Recisson is hitting hard, even the jackson 5 had to let one go…

    5. Differance between MJ and Manchester United,
    Man U will be playing giggs this year

    6. Michael Jackson is in heaven and he meets god. God says "Come to me, my child". MJ thinks, "I know where this is heading…"

  5. Trespassa

    Officials have decided not to cremate MJ due to fear of air pollution, instead he might be microwaved.

  6. Evert

    -little boys everywhere can unclench their ass cheeks.

    -Tomorrow's headline: "Jacko DEAD! Priests everywhere looking for opportunities."

    -Baffled doctors don’t know whether to blame it on the sunshine, the moonlight, the good times or the boogie.

    -couple months we can reshoot that Thriller video….

    -michael got sick and died from eating 12 year old nuts…

    -In one way, he'll always be with us, Plastic is not biodegradable!!

  7. Francois

    ja nee, dis neusie verby met mj. Ek hoor Reggies reel die begrafnis.

  8. sue.debruyn

    Newwermaaind Die Sons se feite oor Dirk Prinsloo : check hulle interview met Louis van Wyk in gister se Die Son. Hy het kaartjies gekoop vir die MJ-toer want hy "glo nie Michael Jackson gaan weer gou optree nie". No shit. Kon Die Son nie maar net daai vragie en antwoord ge-delete het nie? MJ is immers al laaaaaankal dood teen die tyd wat Die Son die strate geslaan het.

Gooi Comment