Monthly Archives: June 2009

Help Fokofpolisiekar om ‘n jaar se supply Huisgenoot te wen

Dis net R1 per SMS. Ja-ja, ons weet dis Huisgenoot. Druk net jou ogies toe en druk ’send’. Niemand sal fokken weet nie, ons sweer. Deel met jou vriende:
Gefile in Uncategorized | 6 Comments

Noob24 – seriously, waar kry mens nuus?

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, sondag | Leave a comment

World Of Warcraft Loser

Asof die laitie nie klaar ‘n groot genoeg loser is deur World Of Warcraft te speel nie, maak hy ‘n vet poes van homself nadat mamma sy account toemaak. Punte vir sy boetie wat alles skelm afgeneem het. As dit my laitie was, het ek sy boetie toestemming gegee om sy computer met ‘n haelgeweer faktap [...]
Gefile in Fokken main videos | Leave a comment

Springbokke vs Lions, 27 Junie 2009, Loftus

Eenkeer – elke twaalf jaar – as jy gelukkig genoeg is om ‘n Springboktrui oor jou kop te trek, kan jy besluit of jy wil kak aanjaag of wil saamspeel teen die Lions. Eenkeer elke twaalf jaar… Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment