Ingestuur deur: Pierre
Hey Griffin,
Kyk die dom donner. Jis, ek het gevloek. Hierdie parking lot was toe met meneer tyre-naaier se manewales ook vol, en moes ek 2 vloere af om ‘n parking te kry.
Ek hoop jou volgende poep is ‘n kak in jou broek.
Cheersgriff tune: ‘n Tyre naaier? Fokkit, ou.
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos ‘n tyre-naaier sal bestuur ook…
Hierdie post is 360 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,052,574 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap