Jerry! Jerry! Jerry!

In Fokken Zef Videos deur griffin6 Eiertjies

Jerry! Jerry! Jerry!

Dis net ‘n fokken ge-bleepery en alles word deur heeltyd be-blur. Enige iets van transvestite swart gay nazi’s met doekdra fetishes tot stripper vrouen wat met priesters getroud is en kinderties by hulle boeties verwerk.

So die ge-blur en ge-bliep beskerm mens tot ‘n sekere mater. Maar wat as mens dit verwyder?

Probeer om nie te porjectile vomit nie:

griffinJerry! Jerry! Jerry!

Comments

  1. SmokeyJoe

    Thanks a mil, nou moet ek my oë met n mes uit sny

  2. Me

    Nee shit, Joe. Nie eers dit sal help nie.

    Scarred for life…

  3. dorothy

    seriously? wtf? i just didn't think that show could get worse?

  4. Anonymous

    Fanks bra, ek het nou baie amper op my tafel gekots, gaan jare vat om hiervaan te herstel. jissis

  5. Evert

    Nee, fkn dankie. Ek het al vergeet van efuckt.com

Gooi Comment