Grapgat so op klein Saterdag

In Grapgat deur griffin2 Eiertjies

Hieso is vir julle marabse so paar kak grappe:

Jou mediese verslag het vandag by ons uitgekom.
Jy het ‘n tekort aan yster.
Jy kort ‘n fokken spyker!

***

Gehoor jy mag nie meer praat van ‘n hoer nie?
Dit is nou ‘n horisontale stresVerligtingskonsultant.

***

Hoekom kyk ‘n non nie na haar poes as sy stort nie?
Sy word geleer dat sy nie mag neerkyk op die werkloses nie.

***

Ek het vandag ‘n duur les geleer.
‘n Mens moet nooit lag as ‘n dief op ‘n fiets deur ‘n
trein getrap word nie. Dit kan moontlik jou fiets wees.

***

Wanneer mag mens ‘n dwergie bliksem?
As hy close dans met jou goose en skiem haar hare ruik
lekker.

***

Michael Jackson is skuldig bevind en ter dood veroordeel
Hulle gaan hom smelt en plastic karretjies van hom maak
sodat die seuntjies hom ook so bietjie kan stoot.

***

Die Blond tune: Ek gaan bietjie my plante gaan nat gooi.
Die Brunet tune: Maar dit reën dan buite?
Die Blond antwoord:
HeLlLlLlLlOoOoOoOoOoOoOoO………
Ek gaan mos my fokken reënjas aantrek!

***

Mans is soos rooi wyn. Hoe ouer, hoe beter.
Vroue is soos: melk, eers word hulle suur en dan word hulle dik.

***

Wat het jy as jou skoonma tot by haar skouers in sement staan?
Te min fokken sement.

***

Blond bel die brandweer en sê haar huis is aan die brand.
Die man vra: Ok hoe kom ons by jou uit?
Sy sê: Hellooo!! Met die fokken groot rooi lorrie!

griffinGrapgat so op klein Saterdag

Comments

  1. Anonymous

    ….en toe vrek Michael Jackson die dag na klein Saterdag!

  2. jvv

    fok dit kry nuwe grappies of gaan van die net  af , julle is pateties

Gooi Comment