Dis nou iets wat ek sal voorstel aan almal in Government en dan kan hulle dit sommer op die beleaguered SABC se channels uitsaai. ‘n Tiep van free-for-all waar almal mekaar oor en weer Mike Tysons in die pille gee. Kiaaaa!
Hierdie post is 39 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,046,335 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap