Die rede hoekom SA mans huilerig en slanerig is

In Spec-takel deur griffin3 Eiertjies

griffinDie rede hoekom SA mans huilerig en slanerig is

Comments

  1. Anonymous

    Ja, pappie was amper dood maar pappie was fokken daar!!

  2. Anonymous

    Die amerikaners het 'n lekker woord vir kak soos hierdie prentjie:

    CHICKENHAWK. Gaan fokken google dit en groei bietjie trots in wat ander mense vir jou probeer doen het, al was die ideologie nie noodwendig waterdig nie.

    FOK JOU.

  3. griffin

    Enlighten my en vertel my presies waarvoor ek moet dankbaar wees? Die ideologie wat nie noodwendig waterdig was nie? Wat het hulle vir ons gedoen in Angola?

    Miskien kan jy my vertel. Ek lei uit jou houding jeens ons af dat jy daar was.

Gooi Comment