BMW btich in Castle Walk

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Ingestuur deur: Koos Liebenberg

Griff,

Publish asb die foto op daai website van jou. Jy verstaan hoe dit werk.

Die hoer (moes een gewees het, want daar’s ‘n pienk roos voor in die dash board van die BMW gewees) besluit toe om Vrydag, 12 Junie, by Castle Walk in Erasmuskloof voor die Standard Bank lekker wydsbeen oor 2 parkings te stop. En dit met etenstyd!


Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 36,604 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBMW btich in Castle Walk

Gooi Comment