Taxi Stopper

In Spec-takel deur griffin

Benodigdhede:

• Genoeg drank.
• 3 kampstoele
• paar pelle
• plat doos
• karpomp
• tyd

Metode:maklik
• trek hulle af
• en kyk na die wit van hul oge
• vat geld as hulle aanbied, moenie vra nie dis bedrog
• geniet die trip



Hierdie post is 75 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,467,992 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTaxi Stopper