Steakwatvirriepadkyk

In Spec-takel deur griffinRek jou bek


Ingestuur deur Constant

griffinSteakwatvirriepadkyk

Comments

  1. Anonymous

    SWAK SWAK SWAK!!! SWAK! – wie braai op daai kak? 'n mens braai mos op 'n VUUR! – o, ja.. en daai steak lyk soos n poes.

  2. griffin

    Wat dink jy beteken "steakwatvirriepadkyk"? Jou aap.

  3. Evert

    Is dit wat mense bedoel as hulle se 'daai poes is gaar'. Dis snaaks want die stuk vleis lyk soos 'n poes.
    (urgh, eks te veel op digg)

Gooi Comment