Monthly Archives: May 2009

Elke Vrydag is Nasionale Watkykjy Dag #3

Dis Vandag weer Vrydag wat beteken dis Nasionale Watkykjy dag. Twee en fokken vyftig keer per jaar is dit low-profile dag en tyd vir kromrug trek by die werk. Komplimente van Watkykjy. Dis ons derde groot kromrug Vrydag mission in ‘n ry en daar is weer baie kak om te speck. Check uit vir nogge K-pax [...]
Gefile in Uncategorized | Leave a comment

Deel I van griffin se bakgat boererate -1854 hersien en bygebring

Het julle actually al bietjie gaan sit en nadink oor hoe fokken creapy die boere moes gewees het back in the day? Al die bygelowe en kak waarin hulle geglo het wat heel moontlik gely het tot boererate waarin mense nog steeds vandag glo. Meestal mense in cults sonder TV, internet op platteland en mense [...]
Gefile in Snotstories | Leave a comment

Hoekie vir eensames

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 3 Comments