Monthly Archives: May 2009

Hoffentot Hoff

The Hoff is ook nogaal beeg hieso in Suidelike-Afrika. I present to you – Hoffentot Hoff Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Hoffentot Hoff

The Hoff is ook nogaal beeg hieso in Suidelike-Afrika. I present to you – Hoffentot Hoff Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 12 Comments

Hieso is julle surprize

Die cool ding van ‘n surprise is dat jy nie noodwendig daarvan hoef te hou nie en dis waarmee ons gaan rol hieso. Iemand se duim onverwags in jou hol byvoorbeeld – RRRrrrrt!! ……. Surprise!!! Jy check? Ons surprise vir julle is dat Die Antwoord se laaste tune vir hulle verniet album finally klaar is en hier [...]
Gefile in Die Antwoord, zeftige geleentheid | Leave a comment

Hieso is julle surprize

Die cool ding van ‘n surprise is dat jy nie noodwendig daarvan hoef te hou nie en dis waarmee ons gaan rol hieso. Iemand se duim onverwags in jou hol byvoorbeeld – RRRrrrrt!! ……. Surprise!!! Jy check? Ons surprise vir julle is dat Die Antwoord se laaste tune vir hulle verniet album finally klaar is en hier [...]
Gefile in Die Antwoord, zeftige geleentheid | 3 Comments