Ou weet nie of hy disabled of ‘n delivery trok is nie

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Ingestuur deur: Skok26

Plek: Hennopspark Planet fitness

Tyd: Wat maak dit saak?

Maak op jou mind etterkop. Is jy disabled of is jy n delivery trok?

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinOu weet nie of hy disabled of ‘n delivery trok is nie

    Gooi Comment