‘Onderhoud met The Wedding DJs

In Watkykjy Interviews deur griffin3 Eiertjies

By NINJA en YO-LANDI van DIE ANTWOORD

My name is YO-LANDI VI$$ER, I’m 17 years old and I’m rushing off my face inside a small secret underground rap-rave jol somewhere in Cape Town. THE WEDDING DJ’s are dropping a heavy next-level rave set and I’m on the dance floor tripping out to the psychedelic neon infinity patterns getting painted in the air by my firend NINJA, rocking his 2 mini light-sabers he got from The Golden Acre.
The night is young and anything can happen. The possibilities are infinite. The WEDDING DJ’s are opening and closing doors for me so that I can travel from the dance floor in any direction into hidden dimensions. They are dropping the same old hits, but it’s working. Towards the middle of the set the confusion starts kicking in. I really just want to take a piss in the bathroom alone. JAMES BROWN IS DEAD by LA Styles is kicking hard and I find myself in the bathroom checking out my raging tongue in the mirror, which is flipping uncontrollably in and out of my mouth. I’m not sure if my bulging pupils look hot or not. I desperately need a drink, or wait no! Maybe I need to take a piss. I try to call someone on my cell phone. I know my friends are out there somewhere, but I’m not sure where or if I will ever see them again. Maybe I should just wait here forever till someone comes to help me.

NY – Is julle gelukkig?
SD3000 – Well stel dit so, eenkeer toe ek en een van my skool blare by die arcades was het ek drie free credits in Tekken 3 gekry.
Chopper Charlie – Solank daar ‘n beat is, ja.

NY – Wat wil julle van die lewe he?
SD3000 – Net ‘n bietjie liefde.
Chopper Charlie – Ag nie veel nie, maar ‘n blowjob nou en dan sal nie te kak wees nie.

NY – Hoekom hou julle van ons?
SD3000 – Want Die Antwoord verstaan mense se need om te rave. Nes ons.
Chopper Charlie – Julle vat nie prisoners nie.

NY – Is julle ryk?
SD3000 – Well stel dit so, ons besit ‘Wedding DJs’ die empire en brand. En soos julle weet is brands soos moerse fokken valauble. Ons is besig om ‘n partnership met P Diddy te negotiate dat hy die Wedding DJs se clothing label “No Skaam” op sy Combs label te drop.
Chopper Charlie – Fokken ryk van gees, maar nog nie ryk genoeg om die groot Hyundai te kan koop nie.

NY – Wie is die rykste: SUPER DELUXE 3000 of CHOPPER CHARLIE?
SD3000 – Ekke. Ek het nou net ‘n moerse mansion in Milnerton gekoop.
Chopper Charlie – Ek’s nou wel ‘n bywoner, maar ek mind fokkol. Geld koop nie klas nie.

NY – Ons hoor julle is ook heavy weight film directors en dat julle pitch vir die ENTER THE NINJA musiek video gewen het. Het julle al begin werk aan die treatment?
SD3000 – Ja ons het, dis deur ons media production company: Johan et Andre wat ook dik zak maak.
Chopper Charlie – For sure. Net nou die dag is ons woestyn toe. Far out.
NY – Wat is die konsep?
SD3000 – Check as jy soos 2Fast 2Furious sou vat en jy gooi like heavy drugs by en dit word a Mother rave en almal trip soos heavy uit en dance op die speakers gemeng met soos ‘n heavy esoterico ying and yang town and country vibe waar ninjas levitate en shit, dan sal dit soos die konsep in ‘n nutshell wees.
Chopper Charlie – Well, iemand moet vir Yo-lande Visser red van The Bad Guys. En Ninja is mos nie fokken bang vir fokkol nie.

NY – Julle next level rave DJ paarties is fokken mal.Hoe kry julle dit reg om mense so te laat uit fok oppie dansvloer?
SD3000 – Meeste van die tyd sit ons drugs in die air conditioning
Chopper Charlie – Watse mense?
NY – Gebruik julle dwelms?
SD3000 – Ek is allergies daarvoor, maar as ek nie was nie sou ek.
Chopper Charlie – Wat het jy?

NY – Daai kort broekies wat julle dra onder die DJ tafel is heavy fokken sexy.
SD3000 – Dankie.
Chopper Charlie – Flattery will get you everywhere.
NY – Will baie chicks na julle dj gigs vir julle twee zaber?
SD3000 – Ja altyd.
Chopper Charlie – Net as ons hulle eers fliek toe vat en blomme koop. Angeliere is altyd nice.
NY – Kry julle ooit aksen onder die DJ tafel gedurende julle live DJ sets?
SD3000 – Waarvan praat jy? Worsvoeding?
Chopper Charlie – Dis hoekom ons so smile die heeltyd.

NY – Wat is julle 10 beste paartjie liedjies van alle tye op die oomblik?
SD3000:
Orinoco Ninja Flow – Enya vs Die Antwoord
LA Style – James Brown is Dead
I like to move it – Reel to Real
Boom Boom Boom – Outhere Brothers
Boyz II Men – I’ll make love to you

CHOPPER CHARLIE :
Gangsta’s Paradise – Coolio
Rhythm is a Dancer – Snap
This Beat is Technotronic – Technotronic
Thunderstruck – AC/DC
Paradise City – Guns ‘n Roses
NY – Maak die sin klaar:
Op n romantiese aand sal ek…
SD3000: R Kelly se Bump n’ Grind pomp. My Mind is telling me nooo…
But my booody, my boody is telling me yeeees!
Chopper Charlie – Dance till we can’t…dance till we can’t dance no more, get on the floor, and get raw…

NY – Wie is Griffin?
SD3000 – Hy is baas van die Wat Kyk Jy? Record company en hy maak fokken baie geld.
Chopper Charlie – Mr Big. Of eerder Mr Big Nose.
NY – Wat het julle onlangs getjek wat julle geskeem het is heavy next level?
SD3000 – ‘n Mazda RX7 met 10 custom fitted Panasonic Carrozzeria X speakers en 12 monitors. Goosebumps when the bass pumps bra.
Chopper Charlie – Die fokken Antwoord. In Bloem. Met Hummers.
NY – Het julle vriende wat crocs dra?
SD3000 – Yes ja!
Chopper Charlie – No comments.

NY – Tune julle hulle iets daaroor of los julle dit net?
SD3000 – Ons tjune hulle fokken stukkend.
Chopper Charlie – Tune hulle blind my bra.

NY – Sal julle by Steve Hofmeyer se volgende wedding speel vir R15 000?
SD3000 – Ons sal verniet daar speel.
Chopper Charlie – Anytime.
NY – Wat is julle mees memorable moment gedurende een van julle DJ sets?
SD3000 – Toe die power uitgaan een aand toe ons op stage is voor fokken baie mense en toe voor die ligte aankom gooi Chopper Boyz II Men se I’ll make love to you. Dit was moerse hot en meisies het soos met mekaar begin vry en tiete brei.
Chopper Charlie – Mens praat nie uit die backstage nie.
NY – Waarvoor is julle bang?
SUPER DELUXE 3000: Fame
Chopper Charlie – Kinders, they must be up to something.
NY – Hoe voel julle oor die feit dat die WEDDING DJ’S as die beste DJ crew in Kaapstad gesien word?
SD 3000 – Wel mens werk hard so dis nie rerig ‘n surprise nie.
Chopper Charlie – Ag jy weet, alle DJs is eintlik ‘n brotherhood. Ons is almal plugged into the universe of sound, so there’s no competition… Plus ons is net beter as almal.
NY – Gee ander DJ’s ooit vir julle poef?
SD 3000 – Nee hulle waag dit nie want hulle weet ons het conneksions met ous van die oos-rand tot die flats.
Chopper Charlie – Ek verkies as hulle eerder vir ons drinks gee. Poef is nie lekker nie.

NY – Julle is altwee baie mooi.Hoe hou julle julle lywe in so goeie kondiesies?
SD 3000 – Gym, eet gesond, en Joe Weider se protein shakes is wat vir my werk.
Chopper Charlie – Ek kyk baie videos oor tai chi en het al eenmaal chai tee ook gedrink. Dit was nie baie lekker nie.
DIE FOKKEN ANTWOORD vs DIE MOEREFOKKEN WEDDING DJ’S
International Zef Rap-Rave Jol tour!
Annie fokken brand my blaar!
Tsek julle daar!

Deel met jou tjommies!

    griffin‘Onderhoud met The Wedding DJs

    Comments

    1. Jacques

      Ek het die Wedding DJs by oppikoppi gevang. Dit was bliksems cool. Daai ninja vs Enya song het my amper my broek lat skyt. Julle moet dit iewers post sodat fans dit kan stream.

    2. Jacques

      Ek het die Wedding DJs by oppikoppi gevang. Dit was bliksems cool. Daai ninja vs Enya song het my amper my broek lat skyt. Julle moet dit iewers post sodat fans dit kan stream.

    3. Jacques

      Ek het die Wedding DJs by oppikoppi gevang. Dit was bliksems cool. Daai ninja vs Enya song het my amper my broek lat skyt. Julle moet dit iewers post sodat fans dit kan stream.

    Gooi Comment