Hoekie vir eensames

In Spec-takel deur griffin106 Eiertjies


Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHoekie vir eensames

Comments

  1. Engela

    Ek is opsoek na goeie geselskap tussen 58-62 ek is n wedewee en is nou al 2jaar alleen . Ek is van Secunda en die man moet net n een vrou verhouding wees in my hart is net plek vir een en die regte een

  2. Ryan

    Dames…ek is n 48 jarige blanke man opsoek na goeie dames geselskap. Eks passievol en baie romanties en stell in soortgelyke dames belang…kan my kontak op whatsapp 0794022229

  3. Naldo

    Hello ek siek na n girl stuur n whatsapp of bel my eks van upington 0782343338

  4. LS

    Kom ons kyk of daar ‘n man is in Brits area is wat vrou soek. Hy moet tussen 40 en 55 jaar our wees, bietjie ouer of jonger is ook OK. Hy moet van fliek en braai hou en ook om sy Vrou the bederf.
    Hy most finansieël stabiel en/of sterk wees.
    Ek is oppad 43 toe, “basic” persoon down to earth en easy going.
    W-app of sms my eers good jy bel, ek tel nie vreemde nrs op nie. 084 022 3265. Sien uit om van jou te hoor. LS

  5. Almarie

    A H. Ek is 68 jarige blanke weduwee.. Wonder of daar n man is wat nie bang is om n kans te vat nie. Ek is eerlik opreg betroubaar. Res kan hy self uit vind. Hou van natuur en diere. Mooi musiek. Kyk graag sport op TV of langs veld. Hy moet ook eerlik opreg betroubaar wees. Kan per geleentheid drink en mag maar rook. Hy moet ook enkel lopend wees. Hoop daar is so iemand in Port Elizabeth omgewing.. Sien uit na wat kom..

  6. Ryan

    Hi LS,

    Hoop ditbgaan goed. Sien jy soek iemand van Brits area. Eks bietjie ver maar sal jou laat weet as ek van iemand daai kant hoor.

    Groete Ryan

Gooi Comment