Hoekie vir eensames

In Spec-takel deur griffin83 Eiertjies


Deel met jou tjommies!

    griffinHoekie vir eensames

    Comments

    1. 10000

      Soek iemand wat meer as normaal intieme oomblikke geniet… net dames wat soos n koningin wil voel

    2. Wayne smith

      Soek iemand wat ek kan gesels ek is n alleen looppend man wat in springs bly.Om n bietjie uit te vat en fun te he.

    3. Ina

      Een saam en baie seer gemaak. Ek soek net bystand en n gristelike man om net lekker te gesels.

    4. wilma

      Soek gesels vriend..maar geen vuil taal nie wat hom kan gedra. Dankie sal waardeur word

    5. Anton

      Ina chat met my ek luister graag en sal jou dalk help. Anton

    6. de vaal

      23 en alleen en seer gemaak opsoek na n ouer vrou vir liefde en geselskap asb whatsapp my

    7. Alleenloper

      Ek is opsoek na ongertoude dames tussen die ouderdom van 30-40 is baie alleen,stuur n foto ook saam ek sal ook een stuur.

    8. Tiaan

      Opsoek na n vriendin om mee my lewe te deel ek verjaar more en word 37.

    9. stywestokkie

      is daar dan geen dames op ellisras wat bietjie wil “gesels”nie

    10. Annie

      Soek graag iemand om meer uit te gaan en net n lekker tyd te he
      Mans van 68/70

    11. Frans Booysen

      Soek na Gesonde geselskap dames tussen 52 en 60 om die eensaamheid te verdryf,
      Ek woon in boksbug.

    12. Voel soos jy

      Ina jy kan gesels miskien het ons iets ingemeen
      Mooi dag

    13. mark

      more Al de vrou my naam is mark ek bly in bloemfontein en ek soek vrou wat 40 tot 50 is en ek is nou baie moeg vir jong girls. My plan is ek soek our vrou nou de wat wil kan my whatsapp 0713898164

    14. Skat71

      Soek na ordentlike man vir chat op whatsapp ouderdom 55-75 kontak my epos dan vat ons dit van daar

    15. Hennie

      Ag wat ek is n natuur liefheber, vang vis, gesond en 66 jaar oud, maar met die verskil…. ek is vas ge vang soos n laaitjie, van 16 jaar oud vas ge vang, in n ligaam van n ou man, maar glo my deur die genade, sou ek nie n ander lewe wou he nie.

    16. Angel

      Ek is getroud bly op die wes rand ek soek geselskap en wie weet dalk bietjie aandag ook.

    17. Kobus

      Angel – praat met my. Whatsapp 0727053388
      SWM, 44, Randburg-area

    18. Ongelukkig getroud

      Ek is opsoek na iemand wat weer die passie in my lewe kan terugbring, wat kortkom in my huwelik

    19. OLLIS

      Jou Comment *hi jong ek kan jou help
      my vrou is dood my no is 0833976627

    20. Cj

      Enige dames op die wesrand ,single w m hier om mee te chat en meer 0799820394

    21. Kobus

      Hi ek is n Boer ek is in Noord Kaap .Soek graag iemand om mee te chat.

    22. Jake's

      Die snaakse van alles is die mense op die blad wat hulle eie taal nie eens korrek kan spreek nie. Hoe die moer verwag jy om ‘n spyker te kry as jy nie een ding in die motorhuis kan spel nie jou eier.

    23. Plain Jane

      Soek n dame in my lewe wat my waardeur vir wie ek is . 21 jarige blanke man wat geselskap soek met plat op die aarde dames. Hoor graag kontak my op whatsapp 072 371 2030

    24. Marius

      37jaar ou man van meyerton baie openminded en getrout op soek na n vriendin met discreet ontmoetings in min of meer selfe area sy moet ook openminded wees whatsapp my op 071 645 4022 met n pic dan vat ons dit van daar af

    25. Chris

      Hi

      Ek is Chris. Was nog nooit getroud. Soek dames vir geselskap en vriendskapsbande. Moontlikheid van meer ernstige verhouding. Is 50.

    26. Blompot

      Blompot: weduwee 63, fiks end gesond, Namibia grootgeword en getrou, nou in noordkaap , been afhanklikes , beoefen nog my beroep. Het die Here baie lnodig an afhanklik van Hom met verhouding. Ek loer na ma . 56- 66jr, geen roker of drinker nie, area Weskaap, George of Mosselbaai of in daardie omgewing. Geen geskeides of getroude man’s nie. Ek is positiewe , blymoedige en vreugdevolle vrou .

    27. Prokkie

      Enige dames wat wil korrespondeer met ‘n professionele man in Amerika?

    Gooi Comment