Hoekie vir eensames

In Spec-takel deur griffin80 Eiertjies


Deel met jou tjommies!

    griffinHoekie vir eensames

    Comments

    1. Louise drury

      Buitelewe mens. Goeie sin vir humor. Geniet die lewe en hou van uitdagings.

    2. roseline

      Ek is n liefdevolle, saggeaarde pot en is op soek na my deksel.

    3. nicky

      op soek na iemand om my verstandelik emosioneel en fisies kan aanvul

    4. Prof. Bokdrol

      Ek skiem voor jy al daai stuff soek moet jy eers jou Stannerd 2 Afferkaanse handboek soek, dan sal die anner goed self in plek val.

    5. Vlaknaai

      Bwhahahaha ! 
      Die foto is snaakserig , maar die comments ruk die ballas uit ! 
      Check it , hier is noggal heelwat bokkies wat wors soek ! 
      Bwhahahaha ugge ugge hoes hoes ugge hahahahaha !! 

    6. Elizabeth Koopman

      Ei nie net eensaam nie, maar ook biekie alleenig, is daar buite ook iemand wat so voel? laat weet.

    7. andreas

      Hi Elizabeth, ek woon in Ierland al vir 12jr en is baie, baie gelukkig hier. My vrou is n Ier en ons is baie gelukkig getroud. Ek weet egter hoe dit voel om eensaam en alleenig te voel. Ek se nie jy soek n man nie, maar hier is so baie Ierse mans wat ongetroud is, en hulle is vriende van ons, wat daarvan sal hou om SA meisie vriende te ontmoet. Ek weet jou eerste gedagte sal wees, waar de duiwel moet ek geld kry om in Ierland te kom, maar stuur my n email en laat ons gesels. Groete, Andreas en Betty.

    8. JagsJannie

      Prof, ek sien 'n hele klomp potensiele aspirante vir ons Tiete afdeling. Of is ek maar net weer onnodig jags?

    9. HARDDRIVE

      PUT YOUR MONEY WHERE YOUR MOUTH IS.MOENIE NET PRAAT NIE DOEN DIT. TRY MY DIT KAN MISKIEN NET WERK

    10. Klipkyker

      Aan al die dames hierbo,  dis maklik.  Stuur vir Griff nice fotos van julle tiete, dan kan ons julle dalk net begin uithelp!

    11. Prof. Bokdrol

      Great idee, Klipkyker – dan noem ons dit Hoekie vir Speensames…

    12. Hessie

      Ek is n 73 jarige vrou,op soek na n klets maat ouderdom tussen 69 en 75 ek bly in Gauteng in springs.kontak nommer 0724440000.geen kaans vaters.Dankie Hessie

    13. Evelyn Van Staden

      Ek is 58 op soek na n liefdevolle maat wat morele waardes het en omgee.en hy moe tessen 50 en 65 wees en ongetroud of geskei wat ook Eensaam is at woon in Geuteng Alberton my no is 0829200399

    14. Hanni Neethling

      Hi almal, ek is 'n positiewe energieke 51jare dame of eerder ouma wat dink ek is gereed om weer in liefde te glo na 22 jaar..  Woon in die pragtige Klein Karoo, Oudtshoorn.  Laat hoor van jou indien jy ook na vriendskap verlang.  Mal oor my 2 kleinkinders, hou van kosmaak, hou sommer van alles wat mooi is, as jy 'n regte drup, lui of negatiewe mens is, hou sommer verby…..

    15. Sias

      Ek is n 60 jarige alleen loper op soek na n vriendin om die lekker dinge in die lewe te deel… as jy iemand soek om na jou om te sien of vir n kits bank hou vir by… net ordentlike dames kan my kontak 082 412 4501 in die Pretoria area…

    16. samantha

      Ek is 18 ,baie lief vir die buite lewe & die natuur ek bly in secunda 🙂

    17. JagsJannie

      Samantha, ek's verheug om te lees jy hou van die natuur ensovoorts. Deel asseblief 'n paar mooi foto's waar jy in moeder natuur poster in jou volle glorie. Dit sal ten hoogste op prys gestel word om so 'n natuurmens soos jy se mooi gevormde borste te kan waardeur.

    18. maja de lange

      Hi ek is n 36jarige enkel ma en is opsoek na n ordentlike man met sober gewoontes om mee te gesels en beter te leer ken. Ek bly in Pretoria.

    19. Prof. Bokdrol

      Liewe Maja,
      Ek is nou  nie enkellopend nie, maar fok dit in elk geval – jy klink vir my of jy dringend 'n spyker kort, en daarmee bedoel ek nou nie Builder's Warehouse voorraad nie. Ek bly ook in Pitooria, en ek hoop en bid vir die dag dat ek 'n dame sal ontmoet wie se spelling en taalvaardigheid omgekeerd eweredig is aan die grootte van haar tiete. Nadat ek my assistent Dr. Onk gevra het vir 'n tweede opinie is jy op die kortlys geplaas as 'n potensiële date vir volgende naweek op die basis van een van die kriteria, so as jy nou so gaaf sal wees om 'n foto van jou tiete in te stuur kan ons die finale beslissing maak. Ons sien uit na jou antwoord. Lekker man – lekker…

    20. Belhamel

      Maja my lief. Met n naam soos joune sal ons mos lekker heuning uithaal! As jy dan die foto van jou tiete instuur, sluit gerus een van jou korf ook in. 

    21. Sunshine

      Hi, is daar genuine nog nice, great mans daar buite wat 1 vrou soek en haar sal waardeer????  Ek soek iemand om deel van te wees, om hom te treat en voor lief te wees.  Waar kry mens sulke mans??  Ek is moeg van alleen wees

    22. Belhamel

      Sunshine. Treat ons gerus met n foto van jou tiete. Dan sal ons besluit of ons deel van jou wil word.

    23. Prof. Bokdrol

      OK laat ons sien: …..Maja…Sunshine. Raait…15…15…15…15…15…

    24. tersia

      Hi daar ek is op soek na in oordentelik in lebeen girl 39 wit vrou bloem soek na my pot se delsel ek moeg vir alleen wees nou ek is in oulik lesbeen girl soek een van bloem of van welkom of kby wat die naste aan bloem is so kom uit lesbeens ek wil my regte pot se deksel het ek kyk ni hoe jy lyk ni ek gaan vir jou hart en wat jy is so kom uit asb hier my kontak nr 0742949246 so hulle kan my konyal op die nr so hoop om ving te hoor van j

    25. RogerRaainet

      Hallo Mense,
      hoegannit hier vandag?

    26. Prof. Bokdrol

      Tersia, Johan en Roger: mense wat nie die leestekens op hulle Nokia 3310 kan raaktik nie, by vulstasies die kakhuis se sleutel uitdeel en spel soos afgetrede NASA experimental animals is moet dalk liewer nie toegang tot die InterNetWebTubes kry nie. Tensy julle ook (soos ek…) vir daai Vodacom "Free 1Gig" kakstorie geval het.

    27. Prof. Bokdrol

      "…animals is moet…" Fok my sywaarts. Hoekom kan mens nie op WKJ soos op Twitter jou dronkgat kakstories edit nie?

    28. dimpels

      Opsoek na man om mee te gesels tussen 45 en 55 EK is a weduwee twee groot kinders lief vir buite lewe kamp visvang braai en sommer als wat lekker is wit mans wat kan maar rook en per geleentheid drink Ek is in AGS Moedergemeente kerk

    29. Evelyn van staden

      Ek is mou gelukkig getroud kanseleer my asb of stuur die regte inligting Email om my te kanseleer baie dankie!

    30. Trynet

      Eks getroud maar het n besige verbeelding…soek na dames wat ook biki wil chat oor seks en fantasiee ens…niks ernstig nie net gesels…eks 34…

    31. dumpels

      Net so dat jy weet… ek het 2 seuns wat my lewe is..ek is baie bang vir verhoudings so ek is versigtig want ek het lelik afgetrap 2 keer met verhoudings.. ek was 6j getroud en het n seunjie van 7j en toe vind ek uit hy het n verhouding al vir 6 j lank en toe is ek 2j alleen en toe ontmoet ek n ou was 2j verloof aan hom en toe raak ek swanger met die baby hy 10maande en toe sorg ek vir hom want hy wou nie werk nie en hy was baie erg jaloers en het gedobble en het permanent baklei tot dit om gesit het in geweld en ek was moeg vir al die baklei vloek en dobble ek was net moeg om te sorg so ek het gestap..ek is 30 j het blou oe en dumples ek is 160cm kort ek weti wat is my regte kleur hare nie(lol)ek nou al 10 j gewalifiseer en werk baie lekker en hard ek is skaam en baie oulik(lol)baie vriendelik en eerlik en ek is erg teen n verneukerye en ek is baie liefde vol hou van sex (net in n verhoudings babsis) en ek is opreg..ek drink so nou en dan n dop rook glad nie en hou van visvang fliek en kamp en swem en fun goed doen….

    32. gertjie grootpiel(mar ek praat kak)

      Goedige fok as al of meeste van die kak wat hier gepraat of ”gepost” word ,werklik is, gooi myne ook in ag toe!!!!!!!!!!!!!

      EK WIL NAAI ……het net een bal maar kan befok mufdive

    33. theyCallMeTheCleaner

      Naand julle…. Ek dink dis hartseer dat daar so baie eensame mense is. Ek het n vriendin, sy is bietjie oorgewig, n gamer, bietjie onafgerond om dit so te stel…. Nou nie jou tipiese dame nie. As daar n ordendlike man is wat n voller vrou sal waardeer… Boodskap hier. Sy is n goeie mens. Wit. 37. Het n dogter van 10.

    34. Ook eensaam.

      As minder vroue opreg na n man soek en nie n blyplek nie sal daar beslis minder skeisake en meer gelukkige huwelike wees.Soek n sielsgenoot dan kry jy n opregte maat maat met alle byvoordele wat jou hard begeer.

    Gooi Comment