Floyd Shivambu is ‘n dom poes

In Zefgatte in die nuus deur griffin14 Eiertjies

Floyd Shivambu van die ANC youth league is ‘n dom poes.

Wat bedoel ek as ek sê iemand is ‘n dom poes? Ek bedoel jy is ‘n dom poes. ‘n Poes wat dom is. As jy nie weet wat die betekenis van ‘n dom poes is nie, weet jy nie wat die betekenis van ‘n dom poes is nie.

Bedoel ek jy is die vroulike skaamdeel andersins oor die algemeen meer bekend as ‘n vagina wat geheel en al verstandelik vertraag is sonder enige billike redenasievermoëns of bes moontlik oor die redenasievermoëns van ‘n 5 jarige beskik?

Nee, jy luister nie. Nee, dis nie wat ek sê nie. Ek sê jy is ‘n dom poes. ‘n Dom poes is ‘n dom poes. Dis wat ek sê.

Catch my drift?

Luiser na hierdie kak redenasie. O my jirretjie god:

Deel met jou tjommies!

    griffinFloyd Shivambu is ‘n dom poes

    Comments

    1. Anonymous

      My goeie bliksem – dat die "leier" nie eens die paar pitte het om te kan verduidelik of nie die balls het om sy standpunt te verdedig – nee fok, hy kort beslis 'n derde oog… Poesdom sou 'n kompliment wees

    2. Anonymous

      Hy het seker die youth leader geword deur rond te slaap…. geen sex nie net rond geslaap.So as hy'n vrou ryp hoef hy net te se hy het nie sex met ha gehaad nie hy het net met haar gelaap. BWHahahahahah

    3. Pink Floyd Shivambu

      Rond slaap is waneer jou ligaam die vorm van 'n ronde voorwerp (bv. 'n bal) neem waneer jy besig is om te slaap. As Zille werklik skuldig is aan rond slaap is daar groot kak in die Weskaap. Enige politikus wat sy sout werd is slaap reghoekig.

    4. Jackie Selebi

      Anonymous 1 en 2, julle let nie op nie! Hy is 'n dom poes, nie poes dom of engige iets anders nie. Finish en klaar.

      Anonymous 4. Leer om te spel my pel.

    5. willie.

      Dis hoekom ons land is waar dit is, hy het die ik van `n foken vrugte vlieg, dom soos grond !!!!

    6. Anonymous

      Nee kyk, hy is 'n dom poes, en sy Baas JZ is 'n dom doos om hom aan te hou. Dalk is hy die court Jester om die ANC te vermaak, maar moet ons ander arm drolle ook gestraf word om na sy gekak praat te luister?
      Kan julle nou imagine hoe dit in die parliment klink as hulle sittings hou? En dan wonder party nog hoekom gaan dit so kak in ons land? Want hulle sit heeldag en kak praat, en wie kan Zille kwalik neem dat sy "rond' slaap as hulle sulke kak praat elke dag in die parlement. Ek sou ook van stoel tot stoel opgestaan en geslaap het.

    7. Bend over boyfriend

      Kan ek seblief in Zille se kabinet wees?

    8. Anonymous

      wat 'n fokken idiot !! Hoe kom mens in die ANCYL in…? Seker rond geslaap..LOL…FOKIT ek gaan vir my 'n ronde bed koop en oefen..

    9. Anonymous

      Ag my goeie jissis in 'n noddy kar.

      God is seker befok lief vir dom poese want hy het so baie van hulle gemaak.

      Maar nee, ons is mos die cradle van fokken civilization!

    Gooi Comment