Comments

  1. Anonymous

    Jirre… ek kan sweer dis Oom tros… Prinses… en retief met die fakkel…lmfpa

  2. Player Meyer

    Daai girl is nie half kak gebou nie… sy moes poes hard op haar kop geval het om saam daai twee turdburglars uit te hang…

  3. Ockert

    Die is rerig verkeerd op soveel vlakke, die kiekie het my nou al aan die dink vir amper 2 dae, wat het deur hulle koppe gegaan, wat is die motief daaragter, wat kry jy daaruit, hoe de poues het die maargat die leier geword, wat is op sy kop, ferret skedel? Help my want ek kan nie verstaan nie, ek voel soos 'n hardeskyf wat gebreek het… Ek voel of ek sielkundige hulp nodig het na die foto… Die stemme, die stemme vra… Hoekom …. Hoekom …. Hoekom ????

Gooi Comment