Die drolle van Durbanville

In Park soos 'n poes deur griffin1 Eiertjies

Hi daar,
So ek gaan Fruit en Veg toe hier in Durbanville (Willowbridge) om so bietjie goed te koop.
Net so kom parkeer hierdie onbeskaafde drol langs my, maar ja, toe neem ek die foto en gaan koop my goed.
Toe ek uitkom, het die drol gery, maar toe kom parkeer daar nog n drol. Durbanville is besmet met drol aktiwiteit, ek sweer.
Wens ek kon hom aanval met iets, maar mens val nie n man aan met n sak aartappels nie. Dis net kos mors.

Groete,
BokBaard



Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

griffinDie drolle van Durbanville

Comments

  1. Gys

    Jammer om van jou kak te hoor Bokbaard. Net n tegniese regstelling: Willowbridge (aka Hello Bitch) is in Bellville. Selfs van riebeeckshof en oude westhof is in bellville. Durbanville begin baie verder Noord. Dalk verduidelik dit die tendens. Of dalk nie. Groete

Gooi Comment