Die Antwoord – Tings n Times

In Die Antwoord deur griffinRek jou bek

As jy Die Antwoord se gig by Tings ‘n Times hierie Saterdag gemis het, het jy die fokken gig van die jaar gemis my blaar. Dit was poes hectic en heavy next level intense. As julle like mooi vra, sal ons een of ander tyd ‘n nca video hieso uitpomp, maar julle wou mos polisiekoffie drink tot jy paraletic is en die kak boringste Super14 final ooit in humankind se geskiedis tsek. Heavy skaam.

In die meantime, kyk solank na Die Antwoord se photo shoot hieronder. As jy fotografie swot, hou dadelik op. Jy mors jou zak. Staar net vir hierdie foto’s. Dis fokken awesome.

Die fotograaf Sean Metelerkamp maak uit van kiekies snap.




Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 24,588 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – Tings n Times

Comments

  1. Anonymous

    Ja hierdie kiekies is bepoeslik awesome!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Gooi Comment