Builders Warehouse se kak clients

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Ek het hierdie twee moere raakgeloop by Builders Warehouse in Strubensvallei. Praat van parkeer soos jou gat en jou boetie se gat.

Hier is sommer nog twee foto’s van ‘n nool wat ‘n rooi robot geskip het op Beyers Naude in Northcliff.

Cheers

Corné




Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook en dalk ‘n rooi lig of twee sal skip ook, omdat hy ‘n poes is.

Deel met jou tjommies!

    griffinBuilders Warehouse se kak clients

    Gooi Comment