Hierdie is so sad en kak gedoen dat dit nie eers zef kan wees nie. Dis net plein kak. So blokkie stuk kak wat veronderstel is om ‘n bul te wees. Nee fok man, skaam!
Hierdie post is 86 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,192,476 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
En dan stop die ongeletterde poephol nog op n' laai zone ook …
Hierdie foto hoord op die 'fok jou projek' kyk die parking.
Fok julle alaml die Blou bulle kan park net waar hulle wil
ja gaan sit 'n haai-kop of cheetah-kop op jou fokin bicycle. Ons bloubulle park net wa ons wil , vra jou meisie…haha