Wanker met 4×4 in Midrand

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Hi Griff

Hierdie is by die Unibank gebou geneem in Midrand. Lyk dalk of die bestuurder blind is dat hy so parkeer het!

Cheers
Rudi


Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

griffinWanker met 4×4 in Midrand

Gooi Comment