Vark-flu medisyne

In Spec-takel deur griffinRek jou bek

Hierdie Vark-flu wat sy rondtes doen is glad nie so erg soos wat die media wil voorgee nie. Dr Q van Trustafarian valley naby George reken dit bestaan al vir jare en dat hy net die regte medisyne daarvoor het.


Sorted!

Deel met jou tjommies!

    griffinVark-flu medisyne

    Gooi Comment