Monthly Archives: April 2009

Onthou om 22 April te stem – dis oor ‘n week van nou

Staan sommer fokken vroeg op en gaan stem volgende week, dan het jy die res van die dag af om bal te hang en ‘n bier of twee te klap. As jy nie stem nie, is jy ‘n doos wat nie na die tyd mag bitch, kak en kerm nie. As jy nie stem nie, [...]
Gefile in Uncategorized | Leave a comment

Die Antwoord – vuil gangster in die slums

Of julle dit nou like of nie, Watkykjy bring die futuristik ninja rap band, Die Antwoord af Gauteng toe en hulle sal gigs papnat gooi in Joburg en in Pretoria – by Tings ‘n Times om meer presies te wees. Daar is ook gigs tussenin by die Mystic Boer in Stellenbosh en dan klap hulle [...]
Gefile in Die Antwoord, Fokken main videos, Fokken zef videos | Leave a comment

Die Antwoord – vuil gangster in die slums

Of julle dit nou like of nie, Watkykjy bring die futuristik ninja rap band, Die Antwoord af Gauteng toe en hulle sal gigs papnat gooi in Joburg en in Pretoria – by Tings ‘n Times om meer presies te wees. Daar is ook gigs tussenin by die Mystic Boer in Stellenbosh en dan klap hulle [...]
Gefile in Die Antwoord, Fokken main videos, Fokken zef videos | 2 Comments

Die Antwoord – vuil gangster in die slums

Of julle dit nou like of nie, Watkykjy bring die futuristik ninja rap band, Die Antwoord af Gauteng toe en hulle sal gigs papnat gooi in Joburg en in Pretoria – by Tings ‘n Times om meer presies te wees. Daar is ook gigs tussenin by die Mystic Boer in Stellenbosh en dan klap hulle [...]
Gefile in Die Antwoord, Fokken main videos, Fokken zef videos | 4 Comments