Monthly Archives: April 2009

Sarah Silverman en Jimmy Kimmel maak kak met mekaar

Meeste van julle weet nie wie Jimmy Kimmel of Sarah Silverman is nie. Moenie worry nie – wat jy wel kan doen is om Pamela Anderson en William Shatner se roasts van Comedy Central te download van torrents af iewers. Maak net gou, want ek hoor die ouens van ThePirateBay.org is oppad tjoekie toe. Check solank [...]
Gefile in Fokken main videos, Zefgatte in die nuus | 10 Comments

Die skirt project fokop

Dit was toe al die tyd ‘n campaign vir Mrs Balls gewees. Ewe trots het julle ‘n video saamgestel van al die coverage wat julle campaign gekry het met inserts van websites wat ge-gons het daaroor. Ek dink nie julle het mooi gekyk na wat almal oor julle campaign geskryf het nie, maar hey, thanks dat [...]
Gefile in Spec-takel, Zefgatte in die nuus | Leave a comment

Die skirt project fokop

Dit was toe al die tyd ‘n campaign vir Mrs Balls gewees. Ewe trots het julle ‘n video saamgestel van al die coverage wat julle campaign gekry het met inserts van websites wat ge-gons het daaroor. Ek dink nie julle het mooi gekyk na wat almal oor julle campaign geskryf het nie, maar hey, thanks dat [...]
Gefile in Spec-takel, Zefgatte in die nuus | 1 Comment

Onthou om 22 April te stem – dis oor 'n week van nou

Staan sommer fokken vroeg op en gaan stem volgende week, dan het jy die res van die dag af om bal te hang en ‘n bier of twee te klap. As jy nie stem nie, is jy ‘n doos wat nie na die tyd mag bitch, kak en kerm nie. As jy nie stem nie, [...]
Gefile in Uncategorized | Leave a comment