Monthly Archives: April 2009

Nandos 1, Julius Malema 0

“Julius Malema said that the ANC Youth League will take militant action against Nandos for this ad.” Whatever ou. 100% vir Zuma, 20% vir houtwerk. Nandos sien my sommer vir ‘n quarter chicken & wedges na ek ge-vote het (vir ‘n party met verstand). Deel met jou vriende:
Gefile in Zefgatte in die nuus | Leave a comment

Ek dink steeds hulle moet uitgehaal word!

Hierdie is wel in 2002 gedoen, maar danksy vrind Perdman moes ek hierdie nagmerrie weer van voor af oor hê, en ek gaan dit nie weer alleen doen nie, so kry vir julle! Ek weet julle watkykertjies daar in V-town en innie Moot besit die hele collection van Celine Dion se kak musiek, en dis [...]
Gefile in Fokken main videos, Fokken zef videos, Spec-takel | Leave a comment

Nandos 1, Julius Malema 0

“Julius Malema said that the ANC Youth League will take militant action against Nandos for this ad.” Whatever ou. 100% vir Zuma, 20% vir houtwerk. Nandos sien my sommer vir ‘n quarter chicken & wedges na ek ge-vote het (vir ‘n party met verstand). Deel met jou vriende:
Gefile in Zefgatte in die nuus | 3 Comments

Ek dink steeds hulle moet uitgehaal word!

Hierdie is wel in 2002 gedoen, maar danksy vrind Perdman moes ek hierdie nagmerrie weer van voor af oor hê, en ek gaan dit nie weer alleen doen nie, so kry vir julle! Ek weet julle watkykertjies daar in V-town en innie Moot besit die hele collection van Celine Dion se kak musiek, en dis [...]
Gefile in Fokken main videos, Fokken zef videos, Spec-takel | 4 Comments