Monthly Archives: April 2009

Diere mishandeling in Brooklyn

Julle het seker op die nuus gehoor en in die koerante gelees van die mal fok wat hulle in Brooklyn in Snor City gevang het met al die leeus en renosters watdie ou opgekap het. Wou blykbaar die bene en ander wilde diere se spare parts uitvoer Ooste toe vir medisyne. Hulle het nou [...]
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Afrikaans op TV

Ek doen gewoonlik nie sulke kak nie, maar ‘n tjommie het my gevra om asseblief haar website hier te gooi. Hulle doen navorsing oor al julle marabse wat like van Afrikaanse soapies en allerhande sulke tiep van vibes. As jy blangstel, gaan kap ‘n draai by Afrikaans Op TV, sign op en help die chicks met [...]
Gefile in Skakels | Leave a comment

Brakpan Leeu

Vat hom, pappie! Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Brakpan Leeu

Vat hom, pappie! Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment