Monthly Archives: April 2009

Die 2009 SA Blog Awards wrap-up

Nadat Chopper Charlie dik gewyn geraak het by die 2009 Blog Awards in Kaapstad, Watkykjy se pryse gaan haal het en kak kwytgeraak het oor Bles Bridges, Vereeniging en dies meer in sy kort ge-slurde speech, kokkenondge ons so bietjie die wenners en runners-up. Wel, soortvan – ons kyk na van die ander wenners en [...]
Gefile in Gorrel kakpraat, sa blog awards 2009 | Leave a comment

Die 2009 SA Blog Awards wrap-up

Nadat Chopper Charlie dik gewyn geraak het by die 2009 Blog Awards in Kaapstad, Watkykjy se pryse gaan haal het en kak kwytgeraak het oor Bles Bridges, Vereeniging en dies meer in sy kort ge-slurde speech, kokkenondge ons so bietjie die wenners en runners-up. Wel, soortvan – ons kyk na van die ander wenners en [...]
Gefile in Gorrel kakpraat, sa blog awards 2009 | 3 Comments

Tune jou tjommies once

Raak maar solank daaraan gewoond om hierdie in jou inbox te kry van mense wat jou fokol smaak: Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

En nou vir 'n advertensie

Een van Watkykjy, die SA Blog Award winning website, (kyk hoe buig ons nekke soos ons ons eie piele nou suig) se goeie sponsors, Mantality, het gevra dat ek vir hulle so bietjie ‘n goeie woordjie doen, aangesien hulle help om Watkykjy se pot aan die kook te hou en ‘n geldjie so nou [...]
Gefile in sa blog awards 2009 | Leave a comment