Onthou om 22 April te stem – dis oor ‘n week van nou

In Aankondigings deur griffinRek jou bek

Staan sommer fokken vroeg op en gaan stem volgende week, dan het jy die res van die dag af om bal te hang en ‘n bier of twee te klap. As jy nie stem nie, is jy ‘n doos wat nie na die tyd mag bitch, kak en kerm nie. As jy nie stem nie, tel jou dik stem nie. Die government was in elk geval deur die kak gewees om ‘n extra dag af te gee in plaas daarvan dat almal op die 27ste April stem – die dag wat actually verband hou met die verkiesing. But hey, geniet die extra dag af… en gaan fokken stem! Moenie ‘n doos wees nie.

Deel met jou tjommies!

    griffinOnthou om 22 April te stem – dis oor ‘n week van nou

    Gooi Comment