Nandos 1, Julius Malema 0

In Zefgatte in die nuus deur griffin3 Eiertjies

“Julius Malema said that the ANC Youth League will take militant action against Nandos for this ad.”

Whatever ou. 100% vir Zuma, 20% vir houtwerk.

Nandos sien my sommer vir ‘n quarter chicken & wedges na ek ge-vote het (vir ‘n party met verstand).

griffinNandos 1, Julius Malema 0

Comments

  1. BendiX

    Dis mos hoe….

    Lyk my die kieppie het toe die laaste se gehad….

    Hy moet net lekker check, soo wakker stuk droe nandos hoender kan n man lelik laat verstik inni nek pappa, nie dat dit noodwendig n slegte ding sal wees nie, effens inni kol.

  2. BendiX

  3. BendiX

Gooi Comment