‘n Nool met karton nommerplate in Durbs

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Hey Griffin

Hierdie het nou niks met parkeer dose te doen nie, maar dis n classic!

Verlede week Sondag oggend, oppad huis toe van n klub af, sien ons die car agter ons by n garage in Umgeni weg in Durban. Ek het net daar besluit, fok die traffic department, van volgende jaar af gaan ek nie meer my kar se lisensie hernu nie. Ek gaan sommer my eie nommer plaat maak en ek sal n beter job kan doen as hierdie poephol!

Thanx vir n great site!

Si


griff tune: Si, dis nog ‘n ding wat my die hoppende fok in maak en dis doosbreine soos hierdie. Ek hoop die Metro trek hom af, rol daai karton nommerplate op en shove dit sideways in sy hol op.

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffin‘n Nool met karton nommerplate in Durbs

    Gooi Comment