Merc bestuurder allergies vir reen, parkeer soos sy hol

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Ingestuur deur: Herman
Waar: Stellenbosch

Stellenbosch. ‘n Voorbeeld van wat in die weskaap gebeur wanneer dit reen.
Die karre gly op die nat pad.
Dit gaan ‘n lang winter wees. (Selfs al vat tant Zil die kaap)

griff tune: Ek vang ‘n moerse gly in sulke mense.

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinMerc bestuurder allergies vir reen, parkeer soos sy hol

    Gooi Comment