Gary Kasparov word vir ‘n piel gevat

In Zefgatte in die nuus deur griffin3 Eiertjies

Russians is fokken weirdos partykeer. Veral die security guard hieronder wat dit op homself neem om die “russion” ‘n PK te gee om die ding te ground. Die ou wat met hierdie stunt opgekom het, het nogal ‘n piele idee losgeslaan. Iewers het iemand nie QC op die vod gedoen nie.

Iemand moet nou net asseblief Malema se gesig by ‘n rally rond vlieg vir die teenoorgestelde effek, if you catch my drift …

griffinGary Kasparov word vir ‘n piel gevat

Comments

  1. Evert

    Ha ha, classic!
    Malema se gesig by 'n rally? Nee fok, ek wil nog die huis maak.

  2. Evert

    Ha ha, classic!
    Malema se gesig by 'n rally? Nee fok, ek wil nog die huis maak.

  3. Evert

    Ha ha, classic!
    Malema se gesig by 'n rally? Nee fok, ek wil nog die huis maak.

Gooi Comment