Die Antwoord – vuil gangster in die slums

In Die Antwoord deur griffin4 Eiertjies

Of julle dit nou like of nie, Watkykjy bring die futuristik ninja rap band, Die Antwoord af Gauteng toe en hulle sal gigs papnat gooi in Joburg en in Pretoria – by Tings ‘n Times om meer presies te wees. Daar is ook gigs tussenin by die Mystic Boer in Stellenbosh en dan klap hulle Bloemfontein ook sover ek weet.

Sodra ons die final datums het en hulle kaartjies geboek het laat weet ons al julle marabse hier op Watkykjy. Ons tref net so paar final reelings, soos geld vir borgtog en geld vir vliegkaartjies.

Die parties sal sommer double as watkykjy parties en almal kan doosdronk word.

Ek het met Watkykjy se satelite kampus in Kaapstad gepraat en SuperDeluxe3000 reken die gig by die Purple Turtle was ‘n fokken grote gewees. Kompleet met bergies wat holswaai in die straat en deur die club se vensters kokkenodge het.

Hier is twee videos van Evil Boy. Ek dink dit is by sy huis afgeneem. Fokken stylie.

Deel met jou tjommies!

    griffinDie Antwoord – vuil gangster in die slums

    Comments

    1. Kappelaan Ledigheid

      Tings gaan uit sy fokken nate bars!! Julle moet tickets koop voor dit te laat is!!

    2. Kappelaan Ledigheid

      Tings gaan uit sy fokken nate bars!! Julle moet tickets koop voor dit te laat is!!

    Gooi Comment