Bitch met Bart Simpson zap sticker parkeer tos

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Griffin

Thanks vir n great web site. Die hoer stop langs my en het nog die audacity om vir my te skree….. eissh sorry I am in a hurry.
Fok haar. Post asb die foto sodat sy n kril in haar hol kan kry.

Groete,

Henry.

griff tune: Dan het sy nog een van daai fokken Bart Simpson stickers met die middelvinger ook. Dit alleen is klaar ‘n oortreding teen die mensdom. Ek wens ek kan sulke stickers oprol en fokken square in mense se holle opdruk.

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinBitch met Bart Simpson zap sticker parkeer tos

    Gooi Comment