Zumatello

In Spec-takel deur griffinRek jou bek

Klomp van julle marabse het vir my die Zumatello foto ingestuur. Wat julle egter vergeet het is dat Raphael die rooi masker dra, en nie Zumatello nie. Julle was seker te besig om uit die Rhema kerk uit te loop dat julle nie mooi opgelet het nie. Moenie worry nie, ek het dit reggemaak.

Deel met jou tjommies!

    griffinZumatello

    Comments

    1. Skommel

      Ek het altyd gedog hy is 'n parra..maar sien nou hy is 'n water skilpad , laaik daai stort kwaai.

    Gooi Comment