Wen ‘n kas bier en raak ge-kettie

Penvriend Slyt is so gaaf genoeg om vir Watkykjy ‘n hele kas Lion Lager skenk. Die ou goue blikkies met kezackly dieselfde smaak as donkiejare terug. Ek het so paar weke terug aan ‘n six pack geteug en amper ‘n traan gepik.

So hier is die deal – een gelukkige Watkykertjie gaan ‘n kas Lion Lager score, maar soos met meeste dinge is dit nie verniet nie. Dis nie soos ‘n hit ‘n run kopkou njie. Ons soek iets terug. Ek soek nou al vir ‘n paar weke lank my poes af aan ‘n video van Cassimere, daai geel stuk kak wat amper soos die Oros mannetjie lyk wat op kinder TV was in SA toe TV net uitgekom het in SA.

Ek kry dit fokken nerens nie. Die eerste bra wat vir my ‘n link of die video self stuur kry 24 goues. As jy naby genoeg is kan ek dit self afdrop of ek courier dit vir jou. Dit hang seker ook maar af of ek daai dag soos ‘n poes voel of in ‘n vrolike bui is. As dit wel convenient is om dit af te drop gaan jy my een moet score. Dan shotgun ons agter die fietsloods en klap ‘n zaan.

As jy nie weet wie Cassimere is nie, fok sorry – ek kry nie eers ‘n prentjie nie van die poes nie.

Ek kan jou wel uithelp met ‘n Lion Lager geheue. Get cracking bitches:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos, kompetisie. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

12 Comments

  1. griffin
    Posted March 18, 2009 at 7:41 pm | Permalink

    Johan le Grange is die wenner. Fok, dit het nie eers 'n uur geneem nie.

  2. griffin

  3. griffin

  4. Anonymous
    Posted March 18, 2009 at 8:13 pm | Permalink

    Fok ou na daai Lion spot het ek genuine 'n traan gepik. My ou toppie het in die ou dae (late 70's early 80's) by SAB gewerk en ek het tonne Lion Lager memorabilia gescore doei tyd. Daai tune is nou weer vars in my kop… go all the way go all the way… Cheers man!

  5. Anonymous

  6. Anonymous

  7. Anonymous
    Posted March 19, 2009 at 9:51 am | Permalink

    Fok ek moes lag toe ek google vir Casimere… kom ek op die
    b(l)ogger af
    (Along with Man van Intersek, Straat Valk and Casimere. I maturbated to Wilma from Buck Rodgers every Saturday afternoon. …)

  8. Anonymous

  9. Anonymous

  10. Anonymous
    Posted March 20, 2009 at 11:24 am | Permalink

    Ek het die original theme song in mp3!!!

    Tell dit

    __–eXeBuG–__

  11. Anonymous
    Posted March 20, 2009 at 11:24 am | Permalink

    Ek het die original theme song in mp3!!!

    Tell dit

    __–eXeBuG–__

  12. Anonymous
    Posted March 20, 2009 at 11:24 am | Permalink

    Ek het die original theme song in mp3!!!

    Tell dit

    __–eXeBuG–__

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">