Watkykjy is Die Antwoord

In Aankondigings deur griffinRek jou bek

Watkykjy is nou officially Die Antwoord se record label.

Ons moer volgende week sometime groot goeters hieso. Ons bou vir Die Antwoord ‘n kamer aan hieso op Watkjykjy, nie soos met Vernon wat ‘n granny flat gekry het met ‘n two-plate stofie nie.

Maak solank reg. Klap solank velle…

Hierdie post is 16 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 529,579 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy is Die Antwoord

Gooi Comment