Vernon gaan jou moer

In Vernon Koekemoer deur griffinRek jou bek

Oor die hele interwebs wens al die cool websites hierdie week vir Vernon geluk met sy verjaarsdag. Ons het ;n groot backlog van fotos van mense wat soos idiots bestuur en ons volg dit binnekort op. Ons pause net vir ‘n rukkie om vir Vernon geluk te wens:

Doen gerus dieselfde. Dis Vernon week in SA en die ouens sal traffic skiet na jou jou website toe as jy jou Vernon prentjie met ‘n b-day wish aanstuur na koekemoer@vernon.co.za toe.

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinVernon gaan jou moer

    Gooi Comment