Rudi ry die land plat vir kiekies

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Ingestuur deur: Rudi
Waar: Orals
Wanneer: Die laaste week of so

Hierdie was by die Lifestyle kwekery in Randburg op die 14de Maart. Nice kar , maar die pateet kan nie parkeer nie.
Hierdie was die 11de Maart by die Krugersdorp Privaat Hospitaal. Een van die dokters , maar as jy swot vir 7 jaar en mense gesond kan maak , moet jy tog kan parkeer , nie waar nie ?!?
Hier’s nog ‘n addition.. gister middag geneem by Checkers in Mayville, weer twee fokkers saam.. lyk my dis my maand die ?!? hehehe


Gisteraand voor die Cattle Baron in Pretoria Noord. Twee vlieë met een skoot ! By the way , as jy lekker wil eet , gaan check bietjie die plek uit !!
griff tune: Bliksem ou, werk jy vir 702 Eyewitness News dat so fokken orals is? Of is jy dalk Batman?

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

griffinRudi ry die land plat vir kiekies

Gooi Comment