porche

Porche poes parkeer poef in Rosebank

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Ingestuur deur: Paul
Waar: Rosebank

Smaak my as jy ‘n Porche ry is of kak bang dat ander mense jou kar gaan krap as hulle langs jou gaan stop, of jy gee net nie ‘n fok om nie.

Tip vir sulke dose: Dis nie net kardeure wat jou Precious se deur kan krap nie, ou grote.

Onthou maats, as iemand ‘n Porche ry en daar is nie ‘n sloot van sy kar se deur tot by die trappe nie, beteken dit sy tottie is nie lank genoeg om so sloot te maak nie. Ten minste ry hy darem ‘n Porche.

Deel met jou tjommies!

    griffinPorche poes parkeer poef in Rosebank

    Gooi Comment